Thursday, September 28, 2006

Afrikaans is Tops!!!!


Ek weet nie of julle al hierdie ou al gehoor het nie sy naam is Nick Stevens, ek dink hy is een van die beste Afrikaans sangers wat ek nog in ‘n lang tydjie gehoor het, asook Joe F. Ek moet se toe ek jonger was, was ek nie so mal oor afrikaanse musiek nie, en ek moet se lately Rock Afrikaans! Ek is nou so in Afrikaanse musiek in dis nie eers snaaks nie, en wat snaaks is ek het groot geword met afrikaanse musiek, dis weird dat ek nou eers wakker skrik! Hehehe in elk geval doen julle self ‘n guns en probeer hierdie volgende songs kry en luister net wat hulle sing. Die afrikaaners al moet ek dit nou self se sing met baie passie en gevoel!!!

* Nick Stevens - Ek kom Huis toe
* Nick Stevens - Jonk Bly
* Joe F - Hou my vas

6 comments:

Anonymous said...

parra, "huistoe" van Nick Stevens kom van die album "Broers" nie sy single nie - maar al drie boeties sin.

Tash-Baby said...

Ja ek se net....hy is in elk gevat die hoof sanger.....yip yip

Gremlin said...

Ja nogals weird. Het ook nooit Afrikaans geluister nie, tot omlangs. Nou is ek so lief vir ou music dis net nie waar nie, Wel my ma geniet dit luister deesdae al haar music.

Ken hulle nie maar sal kyk om dit te kry.

SaM-GiRL said...

Wow.......ekt liewer 'n pick van Joe F verwag.....weet nie eers wie die nick dude is nie, seker maar omdat jy my nog nie "forseer" het om na hom te luister nie, LOL. ek is meer into, klopjag, karen zoid en die meer retro afrikaners... melktert kommissie, maar ja...afrikaans is besig om weer gat te skop.

SaM-GiRL said...

whatever nappie!!! pfffft

Gremlin said...

Yeah Yeah Naps, Dis hoekom jy dit luister ne. LOL