Tuesday, October 31, 2006

Its Back...


Guess whats back my peeps "SURVIVOR" at last i cant wait, it starts tonight!!!!!!!!!

7 comments:

SaM-GiRL said...

Die survivor voorprente wat ek gesien het lyk amper of dit die konsep het van ons Suid-Afrikaanse een, net hulle eiland is "exile" eiland, ons sin is "dead mans" eiland.... elkgeval.... ek hoop die show word banned dat jy biki tyd met jou girls kan spend jou survivor freak!

Anonymous said...

hahaha Ja shame, nou het julle n tekort aan n vriendin op dinsdae...LOL

Anonymous said...

ek kan nie wag nie - dis die beste program op tv. (ok een van die beste) en natuurlik Greys op maandae.

Tash-Baby said...

Whatever ek spend altyd tyd met julle sies vir jou sam

SaM-GiRL said...

wow.......ons het gister by jou gekuier en ons het nie eers dit gekyk nie! whahahahahha!

Tash-Baby said...

hahhahahaha ja sien so moet nie lieg nie dammit

Anonymous said...

parra waars jou nuwe blog?