Tuesday, October 03, 2006

Quotes for the day


When one door closes, another opens. But we often look so long and so regretfully upon the closed door that we don't see the one that has opened for us.

Carry out a random act of kindness, with no expectation of reward, safe in the knowledge that one day someone might do the same for you.

5 comments:

SaM-GiRL said...

Eish.......dis diep...... whats up chickita?

Anonymous said...

parra, ek sien 'n deur oop - hardloop gou voor hy toe maak. jy weet wat ek bedoel!!!

Tash-Baby said...

eish hoor!!!!!!

Gremlin said...

So true. Die probleem is nie altyd dat jy nie die ander deur sien oop maak nie, Die ander deur is net nie altyd so mooi nie.
Vat soos vir my op die oomlik. my deur het toe gemaak reg voor my, en darn is ek nie sad daar oor nie. Maar n ander het oop gemaak en ek weet van hom, sien hy's oop en hy's reg lanks my, Maar ek wil net nie duer daai een gaan nie.

Die duer wat toe is, is waar ek wil weet, het my standaarde op gestoot en al die ander deure is net nie meer reg vir my nie. So ek sit maar hier voor my toe deur en wag vir hom om weer oop te gaan. As hy ooit gaan. Maar dis volgend my die moeite werd om hier te sit en wag. EEN DAG sal die ligie agter die deur weer aan gaan en wie weet dalk gaan die deur ook oop. Wel kan maar net wens!

"Ag my liewe deurtjie gaan oop sodra jy reg is, Maar hoe vinniger hoe beter" hehe

SaM-GiRL said...

Nee tannie, ek weet nie wat tannie bedoel nie!!! tell me tell me! nous ek curious!